Woordfees 2026

Dankie, en tot volgende jaar!

Die fees is verby en die app rus nou. Dankie dat julle saamgekuier, gekyk en sterre gegee het.

Julle sterre is veilig gebêre. As julle volgende jaar weer gaan, staan die app weer gereed.

Liefde, Johan